Modulekode | ECD 411 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Om studente toe te rus met die fundamentele inhoud en vaardighede vir die ontwikkeling van geletterdheid en taalvaardigheid van Grondslag Fase leerders (Graad R,1,2,3) en ondersteuning in hulle moedertaal ontwikkeling sodat hulle vol vertroue en bevoegd kan kommunikeer in tenminste twee tale. Studente kan enige twee tale kies tussen die volgende moedertale: Afr/Eng/Sepedi/isiZulu/Setswana/isiNdebele. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Soos per NGSO toelatingsvereistes. |
Kontaktyd | 3 tutoriale per jaar, 42 lesings per jaar |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App